This is me!

Johannesburg, Gauteng, South Africa
Ek is alom bekend as die 'ewige student'. Na n wonderlike 4 jaar op Stellenbosch, waar ek per ongeluk n B.Sc verwerf het, het my strewe om n titel te kry, my genoodsaak om na die goudstad te swerf, waar ek die afgelope 5 jaar leer hoe om mense rond te ruk as n chiropraktisyn.

Friday, April 27, 2007

Problems?

Het julle ook probleme om posts op te kry? Dit maak my gek!!! Blogger maak my mal!

3 comments:

paul said...

Mens sou moontlik 'n support groep kon stig vir mense met blogger probleme, alhoewel dit het lanklaas vir my probleme gegee. Dit het op 'n tyd gereeld my posts opgevreet sodra ek click op publish omdat ek kwansuis nie die regte verification woord ingetik het nie. Maar beskryf jou probleem in meer detail, miskien is daar iemand wat kan help. As jy regtig raadop is, kan jy ook jou blog na wordpress verskuif.

Denker said...

Ek kan nie n bliksemse post publish of save nie! Dit gee heeltyd vir my 'The page cannot be displayed' en al die goed wat gewoonlik daarna volg. Ek sukkel nou al vir 3 dae. Ek het niks van my settings verander nie, en het selfs al probeer om firefox as brouser te gebruik. Niks help nie, en die help groups lyk ook nie of hulle gaan nie!

paul said...

Vreemd. Het self nog nooit so iets ervaar nie. Ek weet nie eintlik wat jy kan doen nie.