Ek is alom bekend as die 'ewige student'. Na n wonderlike 4 jaar op Stellenbosch, waar ek per ongeluk n B.Sc verwerf het, het my strewe om n titel te kry, my genoodsaak om na die goudstad te swerf, waar ek die afgelope 5 jaar leer hoe om mense rond te ruk as n chiropraktisyn.
Na n gesukkel om enige iets hier gepost te kry, het ek my blog geskuif na http://denker79.wordpress.com. Kom maak gerus daar n draai om uit te vind wat in my kop aangaan.